Description
Hoofmeisie is 'n viering van vroulikheid, avontuur en die vryheid om jou eie koers te kies.
Vry van gees. Sterk van karakter.
Hoofmeisie is a celebration of femininity, adventure and the freedom to choose your own course. Free in spirit. Strong in character.
Curated by Maryke Kruger. Crafted by Bartho Eksteen.
Syrah 2024 · W.O. Cape South Coast · 14% · 750 ml


